Johannes 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jesus het vir hom gesê: “Ek verseker jou: As iemand nie weer* gebore word nie,+ kan hy die Koninkryk van God nie sien nie.”+ 2 Korintiërs 5:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 As iemand dan in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping.+ Die ou dinge het verbygegaan, en kyk! nuwe dinge het ontstaan. 1 Petrus 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus geloof word. Hy het Jesus Christus uit die dood opgewek,+ en so het hy ons in ooreenstemming met sy groot genade ’n nuwe geboorte gegee.+ Nou het ons ’n lewende hoop+ 1 Johannes 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy saad* bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+
3 Jesus het vir hom gesê: “Ek verseker jou: As iemand nie weer* gebore word nie,+ kan hy die Koninkryk van God nie sien nie.”+
17 As iemand dan in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping.+ Die ou dinge het verbygegaan, en kyk! nuwe dinge het ontstaan.
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus geloof word. Hy het Jesus Christus uit die dood opgewek,+ en so het hy ons in ooreenstemming met sy groot genade ’n nuwe geboorte gegee.+ Nou het ons ’n lewende hoop+
9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy saad* bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+