Galasiërs 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar ek sê: Hou aan om die leiding van die gees te volg,+ en julle sal geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+ Jakobus 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Raak dus ontslae van alle vuilheid en elke bietjie slegtheid,*+ en aanvaar met sagmoedigheid die woord wat in julle geplant word en wat julle kan red.
16 Maar ek sê: Hou aan om die leiding van die gees te volg,+ en julle sal geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+
21 Raak dus ontslae van alle vuilheid en elke bietjie slegtheid,*+ en aanvaar met sagmoedigheid die woord wat in julle geplant word en wat julle kan red.