Psalm 118:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die steen wat die bouers verwerp het,het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Jesaja 42:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+ Matteus 21:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Jesus het vir hulle gesê: “Die Skrif sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’+ Het julle dit nog nooit gelees nie? Handelinge 4:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy is ‘die steen wat deur julle, die bouers, as onbelangrik beskou is, maar wat die belangrikste hoeksteen* geword het’.+
42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+
42 Jesus het vir hulle gesê: “Die Skrif sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’+ Het julle dit nog nooit gelees nie?
11 Hy is ‘die steen wat deur julle, die bouers, as onbelangrik beskou is, maar wat die belangrikste hoeksteen* geword het’.+