42 Jesus het vir hulle gesê: “Die Skrif sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’+ Het julle dit nog nooit gelees nie?
17 Maar hy het reguit na hulle gekyk en gesê: “Wat beteken die woorde in die Skrif wat sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword’?+