Galasiërs 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Julle is geroep om vry te wees, broers. Moet net nie hierdie vryheid gebruik as ’n geleentheid om vleeslike begeertes te bevredig nie,+ maar dien mekaar soos slawe+ deur liefde.
13 Julle is geroep om vry te wees, broers. Moet net nie hierdie vryheid gebruik as ’n geleentheid om vleeslike begeertes te bevredig nie,+ maar dien mekaar soos slawe+ deur liefde.