1 Korintiërs 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want enigeen wat ’n slaaf was toe hy in die Here geroep is, is ’n vrygelatene en behoort aan die Here.+ Net so is enigeen wat ’n vryman was toe hy geroep is, ’n slaaf van Christus.
22 Want enigeen wat ’n slaaf was toe hy in die Here geroep is, is ’n vrygelatene en behoort aan die Here.+ Net so is enigeen wat ’n vryman was toe hy geroep is, ’n slaaf van Christus.