-
Levitikus 16:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Aäron moet sy twee hande op die kop van die lewende bok sit en al die verkeerde dinge wat die Israeliete gedoen het en al hulle oortredings en al hulle sondes oor hom bely, en hy moet dit op die kop van die bok+ sit en hom wegstuur, die wildernis in, deur die hand van ’n man wat aangewys is om dit te doen.*
-