2 In die huis van my Vader is daar baie wonings. As dit nie so was nie, sou ek dit vir julle gesê het, maar ek gaan om vir julle ’n plek voor te berei.+
8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.