Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 4:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.

  • Kolossense 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 en trek die nuwe persoonlikheid aan,+ wat deur akkurate kennis nuut gemaak word volgens die beeld van die Een wat dit geskep het,+

  • Kolossense 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Aangesien julle deur God uitgekies is+ en heilig en geliefd is, moet julle die volgende eienskappe betoon:* intense medelye,*+ goedhartigheid, nederigheid,*+ sagmoedigheid+ en geduld.+

  • 1 Timoteus 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Net so moet die vrouens gepaste* klere dra en hulle versier met beskeidenheid en gesonde verstand,* nie met hare wat kunstig gevleg is en goud of pêrels of baie duur klere nie,+ 10 maar op ’n manier wat gepas is vir vrouens wat sê dat hulle aan God toegewyd is,+ naamlik deur goeie werke.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel