-
2 Timoteus 4:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Ek het die goeie stryd gestry,+ ek het die wedloop voltooi,+ ek het die geloof behou. 8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.
-