Matteus 24:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Want valse christusse en valse profete+ sal verskyn en sal groot tekens en wonderwerke doen om selfs dié wat uitgekies is, te probeer mislei.+ 1 Timoteus 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,
24 Want valse christusse en valse profete+ sal verskyn en sal groot tekens en wonderwerke doen om selfs dié wat uitgekies is, te probeer mislei.+
4 Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,