-
Genesis 19:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Teen dagbreek het die engele met dringendheid vir Lot gesê: “Maak gou! Neem jou vrou en jou twee dogters uit hierdie plek, anders gaan jy vernietig word wanneer die stad gestraf word vir sy sondes!”+ 16 Toe hy bly talm, het die manne sy hand en die hand van sy vrou en sy twee dogters gegryp, want Jehovah was genadig teenoor hom.+ Hulle het hom uitgebring en hom tot buite die stad gelei.+
-