Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die regverdige het baie probleme,*+

      maar Jehovah red hom van dit alles.+

  • 1 Korintiërs 10:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die versoekings wat julle deurmaak, is iets wat ander mense ook deurmaak.+ Maar God is getrou, en hy sal nie toelaat dat julle ’n versoeking deurmaak wat julle nie kan hanteer nie,+ maar saam met die versoeking sal hy ook die uitweg gee, sodat julle dit sal kan verduur.+

  • 2 Timoteus 4:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Die Here sal my van elke goddelose werk bevry en my vir sy hemelse Koninkryk red.+ Aan hom behoort die eer vir ewig en altyd. Amen.

  • Openbaring 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,*+ sal ek jou ook bewaar in die uur wanneer ek die hele aarde gaan ondersoek+ om dié wat daarop woon, te toets.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel