Johannes 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+ Hebreërs 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wat hulle denkvermoë* geoefen het deur dit te gebruik, sodat hulle kan onderskei wat reg en wat verkeerd is.
3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wat hulle denkvermoë* geoefen het deur dit te gebruik, sodat hulle kan onderskei wat reg en wat verkeerd is.