Genesis 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het God gesê: “Laat daar ’n uitgestrekte lugruimte*+ tussen die waters wees, en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters wees.”+ Genesis 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word, en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.
6 Toe het God gesê: “Laat daar ’n uitgestrekte lugruimte*+ tussen die waters wees, en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters wees.”+
9 Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word, en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.