33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld sal julle moeilike tye deurmaak, maar moenie bang wees nie! Ek het die wêreld oorwin.”+
18 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sonde beoefen nie, maar die een wat uit God gebore is,* beskerm hom, en die Duiwel* kan niks aan hom doen nie.*+