Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dra dan ook die groot skild van geloof,+ waarmee julle al die brandende pyle* van die Duiwel* sal kan blus.+

  • 2 Timoteus 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ek het die goeie stryd gestry,+ ek het die wedloop voltooi,+ ek het die geloof behou.

  • Openbaring 12:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

      “Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi! 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe hulle voor die dood te staan gekom het, het hulle nie hulle siele* liefgehad nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel