Handelinge 20:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Skenk aandag aan julleself+ en aan die hele kudde, waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het,+ om herders te wees vir die gemeente van God,+ wat hy met die bloed van sy eie Seun gekoop het.+ Efesiërs 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Deur middel van hom is ons bevry deur ’n losprys, deur sy bloed.+ Ja, ons oortredings is as gevolg van God se groot onverdiende goedheid vergewe.+ 1 Petrus 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+
28 Skenk aandag aan julleself+ en aan die hele kudde, waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het,+ om herders te wees vir die gemeente van God,+ wat hy met die bloed van sy eie Seun gekoop het.+
7 Deur middel van hom is ons bevry deur ’n losprys, deur sy bloed.+ Ja, ons oortredings is as gevolg van God se groot onverdiende goedheid vergewe.+
19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+