19 Wanneer iemand die woord van die Koninkryk hoor, maar nie die betekenis daarvan verstaan nie, kom die Duiwel*+ en neem hy weg wat in sy hart gesaai is. Dit is die saad wat langs die pad gesaai is.+
6 Daarna het die Duiwel vir hom gesê: “Ek sal al hierdie gesag en hulle prag en rykdom vir jou gee, want dit is aan my gegee,+ en ek gee dit aan wie ek wil.