Johannes 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die ware lig wat vir elke soort mens lig gee, het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.+ Johannes 8:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig van die wêreld.+ Enigiemand wat my volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die lig van die lewe besit.”+
8 12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig van die wêreld.+ Enigiemand wat my volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die lig van die lewe besit.”+