Johannes 1:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ 13 En hulle is nie uit vlees of uit bloed of uit die wil van ’n man gebore nie, maar uit God.+
12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ 13 En hulle is nie uit vlees of uit bloed of uit die wil van ’n man gebore nie, maar uit God.+