Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Moenie onder ’n ongelyke juk kom saam* met ongelowiges nie.+ Want wat het regverdigheid te doen met wetteloosheid?+ Of wat het lig in gemeen met duisternis?+

  • Efesiërs 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe,

  • Titus 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken, maar hulle dade toon dat hulle hom nie wil ken nie.+ Hulle is afskuwelik en ongehoorsaam en nie geskik vir enige goeie werk nie.

  • 1 Johannes 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die een wat sê: “Ek het hom leer ken,” en tog nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ’n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel