20 Maar ons burgerskap+ is in die hemel,+ en ons wag gretig vir ’n redder wat van daar af kom, die Here Jesus Christus.+ 21 Hy sal ons nederige liggame verander om soos sy glorieryke liggaam+ te wees deur middel van sy groot krag wat hom in staat stel om alles aan homself te onderwerp.+