Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Julle het gehoor dat daar vir die mense van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie,+ maar elkeen wat ’n moord pleeg, sal deur die hof aanspreeklik gehou word.’+ 22 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat kwaad bly vir sy broer,+ deur die hof aanspreeklik gehou sal word, en elkeen wat iets verskrikliks sê om sy broer te beledig, deur die Hooggeregshof aanspreeklik gehou sal word, terwyl elkeen wat sê: ‘Jou nikswerd idioot!’ in die vurige Gehenʹna* kan beland.+

  • Efesiërs 4:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Moenie enige soort wrok koester nie,+ en laat vaar alle woede, geskree en beledigende taal,+ saam met alles wat sleg is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel