Johannes 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel sodat julle ook moet doen wat ek vir julle gedoen het.+ Romeine 16:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Stuur groete vir Prisca en Aʹquila,+ my medewerkers in Christus Jesus. 4 Hulle het hulle lewens* vir my gewaag,+ en ek sowel as al die gemeentes van die nasies bedank hulle. 1 Tessalonisense 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ons was so geheg aan julle dat ons nie net die goeie nuus van God aan julle wou gee nie, maar ook ons lewe,+ want ons het so lief geword vir julle.+
15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel sodat julle ook moet doen wat ek vir julle gedoen het.+
3 Stuur groete vir Prisca en Aʹquila,+ my medewerkers in Christus Jesus. 4 Hulle het hulle lewens* vir my gewaag,+ en ek sowel as al die gemeentes van die nasies bedank hulle.
8 Ons was so geheg aan julle dat ons nie net die goeie nuus van God aan julle wou gee nie, maar ook ons lewe,+ want ons het so lief geword vir julle.+