Hebreërs 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Laat ons dan die troon van onverdiende goedheid met vrymoedigheid nader,+ sodat ons genade kan ontvang en onverdiende goedheid kan vind om ons op die regte tyd te help. 1 Johannes 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En ons het die vertroue*+ dat hy ons hoor,+ ongeag wat ons volgens sy wil vra.
16 Laat ons dan die troon van onverdiende goedheid met vrymoedigheid nader,+ sodat ons genade kan ontvang en onverdiende goedheid kan vind om ons op die regte tyd te help.