Psalm 34:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+en sy ore luister na hulle geroep om hulp.+ Matteus 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want elkeen wat vra, ontvang,+ en elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop, sal daar oopgemaak word. 1 Petrus 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+
8 Want elkeen wat vra, ontvang,+ en elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop, sal daar oopgemaak word.
12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+