Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 32:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Uiteindelik het ek my sonde aan u bely.

      Ek het my oortreding nie weggesteek nie.+

      Ek het gesê: “Ek sal my oortreding aan Jehovah bely.”+

      En u het die oortreding van my sondes vergewe.+ (Sela)

  • Spreuke 28:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Iemand wat sy oortredings geheim hou, sal nie sukses hê nie,+

      maar die persoon wat dit bely en ophou daarmee, sal genade ontvang.+

  • Jakobus 5:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Bely dus julle sondes openlik aan mekaar+ en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word. Die smeekgebede van ’n regverdige man het ’n kragtige uitwerking.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel