-
2 Tessalonisense 2:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Broers, ons wil julle die volgende vra oor die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus+ en die tyd wanneer ons by hom bymekaar gebring word:+ 2 Moenie gou deurmekaar of paniekerig gemaak word deur ’n bewering dat die dag van Jehovah*+ hier is nie, of dit nou ’n profesie*+ is of ’n boodskap wat mondeling oorgedra word of ’n brief wat lyk asof dit van ons af kom.
-