Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:2-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Sê nou daar word in een van julle stede wat Jehovah julle God aan julle gee, ’n man of ’n vrou onder julle gevind wat doen wat sleg is in die oë van Jehovah julle God en wat sy verbond verbreek.+ 3 Miskien het hy ’n verkeerde weg ingeslaan en ander gode aanbid en voor hulle of voor die son of die maan of die hele leërmag van die hemel neergebuig,+ iets wat ek nie beveel het nie.+ 4 Wanneer dit aan julle gerapporteer word of julle daarvan hoor, moet julle die saak deeglik ondersoek. As dit bevestig word+ dat hierdie afskuwelike ding in Israel gedoen is, 5 moet julle die man of die vrou wat hierdie slegte ding gedoen het, na die stadspoorte bring, en die man of die vrou moet met klippe doodgegooi word.+

  • Romeine 16:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Broers, ek spoor julle dan nou aan om op te pas vir dié wat verdeeldheid veroorsaak en ander laat struikel deur teen die dinge te gaan wat julle geleer het, en vermy hulle.+

  • 1 Korintiërs 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou assosieer+ met enigeen wat ’n broer genoem word maar wat seksueel onsedelik* of gierig is+ of wat afgode aanbid of ander uitskel* of wat ’n dronkaard+ of ’n afperser+ is. Moenie eers saam met so iemand eet nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel