2 Dan sal julle die woorde kan onthou wat die heilige profete voorheen gesê het, sowel as die gebod van die Here en Redder deur middel van julle apostels. 3 In die eerste plek moet julle weet dat daar in die laaste dae spotters sal kom, wat hulle eie begeertes sal volg.+ Hulle sal spot