Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Trek die volle wapenrusting+ van God aan, sodat julle kan vasstaan teen die slinkse planne van die Duiwel,

  • 1 Timoteus 1:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 My kind, Timoʹteus, ek gee hierdie opdrag aan jou in ooreenstemming met die profesieë wat oor jou gemaak is, sodat jy daardeur kan aanhou om die goeie oorlog te voer+ 19 terwyl jy geloof en ’n goeie gewete+ behou. Party het hulle gewete opsygestoot, en as gevolg daarvan het hulle geloof skipbreuk gely.

  • 1 Timoteus 6:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Stry die goeie stryd van die geloof. Kry ’n stewige houvas op die ewige lewe waarvoor jy geroep is en waarvan jy voor baie getuies ’n goeie openbare bekendmaking gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel