35 “‘“Ek, Jehovah, het gepraat. Dit is wat ek aan hierdie slegte volk gaan doen, aan almal wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en hier sal hulle sterf.+
16 Want wie het sy stem gehoor en hom tog bitter kwaad gemaak? Was dit nie in werklikheid almal wat onder Moses se leiding uit Egipte uitgegaan het nie?+