Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Petrus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+

  • Openbaring 5:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie+ vir God gekoop,+ 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters vir ons God gemaak,+ en hulle sal as konings oor die aarde regeer.”+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel