-
Esegiël 1:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Bo die uitgestrekte oppervlak wat oor hulle koppe was, was iets wat soos ’n saffiersteen gelyk het,+ en dit het die voorkoms van ’n troon gehad.+ Iemand wat soos ’n mens gelyk het,+ het hoog bo-op die troon gesit. 27 Van sy heupe af boontoe het ek iets gesien wat soos elektrum gegloei het+ en soos ’n vuur uitgestraal het. Van sy heupe af ondertoe het ek iets gesien wat soos vuur gelyk het.+ Daar was ’n glans reg rondom hom
-