10 Toe het hy my in die krag van die gees na ’n groot, hoë berg geneem, en hy het my die heilige stad Jerusalem gewys wat van God af uit die hemel neerdaal+ 11 en die heerlikheid van God+ het. Die glans daarvan was soos ’n baie kosbare steen, soos ’n jaspissteen wat kristalhelder blink.+