Matteus 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Net so moet julle julle lig voor mense laat skyn,+ sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en julle Vader wat in die hemel is, kan verheerlik.+ Openbaring 14:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het met ’n harde stem gesê: “Vrees God en verheerlik hom, want die uur van oordeel deur hom het aangebreek.+ Aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en die see+ en die fonteine gemaak het.”
16 Net so moet julle julle lig voor mense laat skyn,+ sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en julle Vader wat in die hemel is, kan verheerlik.+
7 Hy het met ’n harde stem gesê: “Vrees God en verheerlik hom, want die uur van oordeel deur hom het aangebreek.+ Aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en die see+ en die fonteine gemaak het.”