8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+
16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+