Jesaja 53:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+ Johannes 1:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+ 1 Petrus 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+
7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+
19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+