Johannes 19:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Toe Jesus die suur wyn ontvang het, het hy gesê: “Dit is afgehandel!”+ En hy het sy kop gebuig en gesterf.*+ Openbaring 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hulle het met ’n harde stem gesê: “Die Lam wat geslag is,+ is waardig om die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid te ontvang en om geloof te word.”+
30 Toe Jesus die suur wyn ontvang het, het hy gesê: “Dit is afgehandel!”+ En hy het sy kop gebuig en gesterf.*+
12 Hulle het met ’n harde stem gesê: “Die Lam wat geslag is,+ is waardig om die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid te ontvang en om geloof te word.”+