Psalm 33:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Sing vir hom ’n nuwe lied.+ Speel met vaardigheid op die snaarinstrumente en roep uit van vreugde. Psalm 144:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 O God, ek sal ’n nuwe lied vir u sing.+ Terwyl daar op ’n tiensnarige instrument gespeel word, sal ek vir u lofliedere sing,* Jesaja 42:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+ Openbaring 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.
9 O God, ek sal ’n nuwe lied vir u sing.+ Terwyl daar op ’n tiensnarige instrument gespeel word, sal ek vir u lofliedere sing,* Jesaja 42:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+ Openbaring 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.
10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+
3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.