Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie+ word.’ Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.”

  • 1 Petrus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die wonderlike eienskappe* oral bekend sou maak”+ van die Een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderlike lig geroep het.+

  • Openbaring 1:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+

      Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ – 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader – ja, aan hom behoort die eer en die mag tot in ewigheid. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel