Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 19:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal julle wat my gevolg het, op 12 trone sit en die 12 stamme van Israel oordeel.+

  • Openbaring 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het trone gesien, en dié wat daarop gesit het, het gesag ontvang om te oordeel. Ja, ek het die siele* gesien van dié wat doodgemaak is* omdat hulle oor Jesus getuig het en oor God gepraat het, en van dié wat nie die wilde dier of sy beeld aanbid het nie en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en 1 000 jaar lank saam met die Christus as konings regeer.+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

  • Openbaring 22:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel