Filippense 2:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –
9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –