Jesaja 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Aan die einde van die dae*sal die berg van die huis van Jehovahstewig gevestig word bo die top van die berge,+en dit sal bo die heuwels uitstaan,en al die nasies sal daarheen stroom.+ Openbaring 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”
2 Aan die einde van die dae*sal die berg van die huis van Jehovahstewig gevestig word bo die top van die berge,+en dit sal bo die heuwels uitstaan,en al die nasies sal daarheen stroom.+
4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”