Openbaring 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna het ek gekyk en ’n groot menigte gesien, wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale,+ wat voor die troon en voor die Lam staan. Hulle het wit klere+ aangehad en daar was palmtakke in hulle hande.+
9 Daarna het ek gekyk en ’n groot menigte gesien, wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale,+ wat voor die troon en voor die Lam staan. Hulle het wit klere+ aangehad en daar was palmtakke in hulle hande.+