Johannes 1:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+ Hebreërs 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+ 1 Johannes 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+ Openbaring 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ –
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+
14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+
7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+
5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ –