-
Jesaja 17:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Luister! Daar is die lawaai van baie volke.
Hulle is so onstuimig soos die see!
Daar is die geraas van nasies,
wat soos die gedruis van magtige waters klink!
13 Die nasies sal klink soos die gedruis van baie waters.
Hy sal hulle bestraf, en hulle sal ver weg vlug,
soos kaf wat op die berge deur ’n wind weggewaai word,
soos ’n rolbos voor ’n stormwind.
-
-
Jesaja 57:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see, wat nie tot rus kan kom nie,
waarvan die waters seegras en modder bly opstoot.
-