Openbaring 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Van Johannes. Aan die sewe gemeentes+ wat in die provinsie Asië is: Mag julle onverdiende goedheid en vrede hê van “die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is, Openbaring 16:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie oordele gegee het,+
4 Van Johannes. Aan die sewe gemeentes+ wat in die provinsie Asië is: Mag julle onverdiende goedheid en vrede hê van “die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is,
5 Ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie oordele gegee het,+