Psalm 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+en jy sal hulle soos ’n kleipot stukkend slaan.”+ Psalm 110:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah sal die septer van u mag vanuit Sion uitstrek en sê: “Gaan tussen jou vyande in en onderwerp hulle.”+ Openbaring 19:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En uit sy mond kom ’n skerp, lang swaard+ waarmee hy die nasies sal vernietig, en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor hulle optree.+ Hy trap ook die wynpers van die groot woede van God die Almagtige.+
2 Jehovah sal die septer van u mag vanuit Sion uitstrek en sê: “Gaan tussen jou vyande in en onderwerp hulle.”+
15 En uit sy mond kom ’n skerp, lang swaard+ waarmee hy die nasies sal vernietig, en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor hulle optree.+ Hy trap ook die wynpers van die groot woede van God die Almagtige.+